- This event has passed.
Event Navigation
5 Weke Finansiële Kursus
Ontdek die sleutels na finansiële sukses by ons finansiële kursus, van begroting tot skuldbestuur, verwerf prakties vaardighede en en selfvertroue vir finansiële vryheid.
8 Mei 2024 – 5 Junie 2024
Woensdae, 18:30
BrandPunt Gemeente (Lapa)
Registreer
