Loading Events
  • This event has passed.

Hemelvaartdiens

Sluit by ons aan op 9 Mei 2024, om 19:00 by Brandpunt Gemeente. Hierdie spesiale diens vier ons die hemelvaart van Jesus Christus, veertig dae na sy opstanding. Kom ervaar ‘n betekenisvolle diens gevul met gebed, musiek, en ‘n boodskap van Christus se terugkeer. Almal is welkom om saam met ons te kom vir hierdie heilige geleentheid terwyl ons in gemeenskap en lof saamkom. Moet nie hierdie geleentheid misloop kom verdiep jou geestelike reis. Ons sien daarna uit om jou daar te sien!”

Details

Date:
May 9, 2024
Time:
7:00 pm - 8:30 pm

Organizer

BrandPunt Gemeente
Phone
011 568 0318
Email
info@brandpunt.church
View Organizer Website