Finansiële Kursus

BrandPunt Gemeente 43 De Havillan Ave, Impala Park, Boksburg, GP, South Africa

5 Weke Finansiële Kursus Ontdek die sleutels na finansiële sukses by ons finansiële kursus, van begroting tot skuldbestuur, verwerf prakties vaardighede en en selfvertroue vir finansiële vryheid. 8 Mei 2024 - 5 Junie 2024Woensdae, 18:30BrandPunt Gemeente (Lapa) Registreer  

Free

Hemelvaartdiens | 9 Mei 2024 | 19:00

Hemelvaartdiens Sluit by ons aan op 9 Mei 2024, om 19:00 by Brandpunt Gemeente. Hierdie spesiale diens vier ons die hemelvaart van Jesus Christus, veertig dae na sy opstanding. Kom ervaar 'n betekenisvolle diens gevul met gebed, musiek, en 'n boodskap van Christus se terugkeer. Almal is welkom om saam met ons te kom vir […]