Latest Past Events

Werner Stydom bedien by BrandPunt Gemeente

BrandPunt Gemeente 43 De Havillan Ave, Impala Park, Boksburg

Werner Stydom @BrandPunt Gemeente Werner Strydom, 'n bekende spreker met 'n passie vir geestelike vernuwing en transformasie, bedien Sondag, 12 Mei 2024, om 09:00 en 18:00 by BrandPunt Gemeente. Met […]

Hemelvaartdiens | 9 Mei 2024 | 19:00

Hemelvaartdiens Sluit by ons aan op 9 Mei 2024, om 19:00 by Brandpunt Gemeente. Hierdie spesiale diens vier ons die hemelvaart van Jesus Christus, veertig dae na sy opstanding. Kom […]

Finansiële Kursus

BrandPunt Gemeente 43 De Havillan Ave, Impala Park, Boksburg

5 Weke Finansiële Kursus Ontdek die sleutels na finansiële sukses by ons finansiële kursus, van begroting tot skuldbestuur, verwerf prakties vaardighede en en selfvertroue vir finansiële vryheid. 8 Mei 2024 […]

Free