BrandPunt POPIA compliance

BrandPunt Gemeente is daartoe verbind om jou persoonlike inligting te beskerm en te beveilig. Daarom, in ooreenstemming met die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting (POPIA) van Suid-Afrika, effektief 1 Julie 2021, wil ons jou graag toelaat om jou kontakbesonderhede op te dateer.

Jou inligting sal gebruik word vir die uitsluitlike doel om jou op hoogte te hou van wat by BrandPunt voorlê. Jou kontakbesonderhede sal deel van die BrandPunt-databasis bly, en sal nooit aan enige derde partye beskikbaar gestel word nie.

Ons sal verseker dat maatreëls in plek is om verlies van, skade aan of ongemagtigde vernietiging van jou persoonlike inligting te voorkom.

Kontak ons indien u persoonllike inligting verander het of indien jy jou naam van ons databasis wil afhaal.