Dit is God se wil, dit is ‘n spasie van geestelike groei en dit beweeg die wêreld om te glo dat God, Jesus gestuur het.Jesus bid die volgende gebed vir Sy dissipels voor Sy kruisiging:”Ek bid dat hulle almal een mag wees, net soos U, Vader, in My is en Ek in U, dat hulle ook in Ons mag wees, sodat die wêreld kan glo dat U My gestuur het. Die heerlikheid wat U My gegee het, het Ek ook aan hulle gegee, sodat hulle een kan wees net soos Ons een is: …” Johannes 17:21-22 (AFR83)
Wanneer vind Groeigroepe plaas?
Groeigroepe vind plaas Sondae aande om 18:00. Sluit by ‘n Groeigroep aan! Dit is God se wil vir jou lewe en dit is ‘n spadie van groei.